23 September 2022.
Nog ‘n jaar.
Niks het verander nie. Die stilte van smart is oorverdowend in elke hartklop. Ons harte krimp ineen van verlange. Van wonder. Van dit wat vir ons onvoltooid was en bly. Maar, wat weet ons wat steeds hier is?

https://safarisunset.home.blog/2021/09/22/die-sestiende-23ste-september/
The Tiger Rising https://g.co/kgs/EC3HMt
Wie weet? Jy is by ons elke sekonde van elke minuut, van elke uur, van elke dag, van elke jaar,van elke hartklop.
Lief vir jou.

Vir ons bly ons liewe, lawwe, bedrywige meisiekind altyd net 25 jaartjies oud – ons mis haar net so oneindig. Tot weersiens, my Skattebol.
LikeLiked by 1 person