Ode aan my granaatboom

Jou winterkaalbas is verby

jou menige ogies oop

klein groen wimpers ontvou

in perfekte harmonie

klee jou in die mooiste

blinkgroen lentedrag

vir koraalrooi belle

aan bykans elke oor

as ek ongeduldig wag

om my asem weg te snak

as ek reeds die soet pêrelsap

hier op my tong

kan proe.

One thought on “Ode aan my granaatboom

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s