Charlize Theron mum on Afrikaans comments as story makes international headlines https://www.news24.com/channel/celebrities/charlize-theron-mum-on-afrikaans-comments-as-story-makes-international-headlines-20221118
My hart bloei eintlik vir haar. As jy jou op ‘n plek bevind waar jy nie meer weet waar jy vandaan kom nie, so gebreinspoel is deur ‘n patetiese kult- gedrewe Trumpland en jou absolute onkunde so blootlê, dan is jy verseker pateties en in die finale instansie net ‘n arme dom blonde (oorspronklik) meisietjie van Benoni! My hart bloei vir jou!
Maar, Charlize, na alles is ek jou ewig dankbaar – jou absoluut idiotiese en selfvernederende uitlatings het een wonderlike gevolg gehad – ons almal weer eens wakker gemaak vir ons ongelooflike mooi taal! Uniek, ryk, warm, liefdevol, strelend, oorspronklik en myne!


My hart bloei vir jou- jy moet bitter eensaam wees in jou verraad. Ons is so ryk, Charlize- ons, die miljoene in Suid-Afrika en Namibië wat Afrikaans koester en leef!
So mooi!!!
LikeLiked by 1 person
Pragtig!
LikeLiked by 1 person