As die ure te lank word
Grendel verswelg
Asemnood
Watertrap vir oorleef
Soek grond vir my voet
Soel gemoed
Rustige pols
Vir my hart

As die ure te lank word
Grendel verswelg
Asemnood
Watertrap vir oorleef
Soek grond vir my voet
Soel gemoed
Rustige pols
Vir my hart
