Die yswind van die Kaap se winter sny deur murg en been en hart.

Jy sou vandag ‘n hele 42 jaar jonk gewees het, maar jy bly vir altyd 25 – ons kuiltjiekind. Boeta het gister verjaar. Soos altyd een dag voor jou, maar niks is meer dieselfde nie – nie vir mamma, boeta, Zankie of myself nie.

Die yskoue Kaapse winterwind sny vanoggend weer deur murg en been en hart. Koue reëndruppels bly afgly teen die vensterruit.

Ons verlang na jou ons engelkind.

2 thoughts on “Die yswind van die Kaap se winter sny deur murg en been en hart.

    1. Dankie. 28 en 29 Julie is nou reeds vir 17 jaar bitter. Seun verjaar die 28ste en Dogter die 29ste. Sy het amper 17 jaar gelede saam met haar verloofde gesterf in ‘n ongeluk. Elke gedagte word waardeer Frannie. 🌸

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s